Wiktionary
afwiktionary
https://af.wiktionary.org/wiki/Tuisblad
MediaWiki 1.39.0-wmf.22
case-sensitive
Media
Spesiaal
Bespreking
Gebruiker
Gebruikerbespreking
Wiktionary
Wiktionarybespreking
Lêer
Lêerbespreking
MediaWiki
MediaWikibespreking
Sjabloon
Sjabloonbespreking
Hulp
Hulpbespreking
Kategorie
Kategoriebespreking
TimedText
TimedText talk
Module
Module talk
Gadget
Gadget talk
Gadget definition
Gadget definition talk
Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig
4
4298
212478
212477
2022-07-29T19:42:13Z
Jcwf
16
Wysigings deur [[Special:Contributions/5.217.248.190|5.217.248.190]] teruggerol na laaste weergawe deur [[User:Naudefj|Naudefj]]
wikitext
text/x-wiki
{{Wikiwoordeboek-inligting}}
Kom ons begin met die "wysig"-opsie. Klik daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Klik "Klein wysiging" indien van toepassing en "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Klik op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, klik op "Stoor bladsy". Gebruik die [[Wiktionary:Sandput|sandput]] om te oefen.
Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek.
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]
gqeciogopwkwzt93z5q892olovik6r1
stuur
0
28845
212479
210474
2022-07-30T05:44:56Z
91.153.237.78
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|stuur|[[gestuur]]}}
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
#Die rigting van 'n voertuig of vaartuig bepaal.
#Sorg dat iets of iemand 'n bepaalde doel of bestemming bereik.
#Die rigting waarin 'n voorwerp of situasie beweeg of ontwikkel.
{{voorbeeldsinne}}
#Die kaptein '''stuur''' die boot behendig rondom die hindernisse.
#'''Stuur''' 'n brief aan die hoof. Kan ek jou '''stuur''' om melk te gaan koop?
#Sy onverwagte koms '''stuur''' ons planne in die war. Die land '''stuur''' op ’n rampspoedige fiskale afgrond af.
{{spreekwoorde}}
#Iemand van bakboord na stuurboord stuur (iemand sonder doel rond en bont stuur).
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:{{en}}: {{vert|en|send}}, {{vert|en|direct}}, {{vert|en|steer}}
:{{nl}}: {{vert|nl|sturen}}
{{vert-onder}}
[[Lêer:Citylenker.jpg|duimnael|'n Fiets se stuur.]]
{{-af-s.nw-|stuur|sture||}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
#'n Hulpmiddel waarmee die bestuurder rigting aan 'n voertuig gee.
#Beheer hê.
{{voorbeeldsinne}}
#Hou die '''stuur''' styf vas, anders gaan jy val.
#Hy is aan die '''stuur''' van sake.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:{{en}}: {{vert|en|wheel}}, {{vert|en|steering wheel}}
{{fi}}: {{vert|fi|ohjauspyörä}}, {{vert|fi|ratti}}
:{{nl}}: {{vert|nl|stuur}}
{{vert-onder}}
gyxp7fq11rmv8y5na537ym8cgeconpy
212480
212479
2022-07-30T05:46:31Z
91.153.237.78
wikitext
text/x-wiki
{{=af=}}
{{-af-ww.-|stuur|[[gestuur]]}}
{{-ww.-}}
{{betekenisse}}
#Die rigting van 'n voertuig of vaartuig bepaal.
#Sorg dat iets of iemand 'n bepaalde doel of bestemming bereik.
#Die rigting waarin 'n voorwerp of situasie beweeg of ontwikkel.
{{voorbeeldsinne}}
#Die kaptein '''stuur''' die boot behendig rondom die hindernisse.
#'''Stuur''' 'n brief aan die hoof. Kan ek jou '''stuur''' om melk te gaan koop?
#Sy onverwagte koms '''stuur''' ons planne in die war. Die land '''stuur''' op ’n rampspoedige fiskale afgrond af.
{{spreekwoorde}}
#Iemand van bakboord na stuurboord stuur (iemand sonder doel rond en bont stuur).
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:{{en}}: {{vert|en|send}}, {{vert|en|direct}}, {{vert|en|steer}}
:{{nl}}: {{vert|nl|sturen}}
{{vert-onder}}
[[Lêer:Citylenker.jpg|duimnael|'n Fiets se stuur.]]
{{-af-s.nw-|stuur|sture||}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
#'n Hulpmiddel waarmee die bestuurder rigting aan 'n voertuig gee.
#Beheer hê.
{{voorbeeldsinne}}
#Hou die '''stuur''' styf vas, anders gaan jy val.
#Hy is aan die '''stuur''' van sake.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:{{en}}: {{vert|en|wheel}}, {{vert|en|steering wheel}}
:{{fi}}: {{vert|fi|ohjauspyörä}}, {{vert|fi|ratti}}
:{{nl}}: {{vert|nl|stuur}}
{{vert-onder}}
pk1f32kdqeuf87dxsgsygmebm3w4opv